
My man se ex-vrou sê hom sleg…tot by sy eie seun!
Anoniem: My man se ex-vrou het toegang tot hul 13-jarige seun geweier vir meer as ‘n jaar, ten spyte van die feit dat die egskeidingsbevel bepaal dat hy volle ouerlike regte en verantwoordelikhede het. Ek mag nie met my stief-seun oor die foon praat nie, die kind mag nie sy pa deur die dag kontak […]

Die pa van my kind het ons weggegooi…nou wil hy deel wees van haar lewe!
Anoniem: Ek het ‘n dogterjie van amper 5 jaar oud. Haar pa het my en my kind weggegooi toe hy hoor ek is swanger. Hy het altyd gesê sy is nie sy kind nie. Hy het tot gesê ek moes ‘n aborsie kry, wat ek geweier het. Ek het intussen getrou. My man […]

Wie maak die besluite? Ek of hy?
Anoniem: Ek en my man is al amper 6 jaar geskei en ons het ‘n seuntjie van 7 jaar oud. Ons het gesamentlike toesig oor hom, maar ek is die primêre versorger. My probleem is as volg: My eks probeer my nog steeds na 6 jaar beheer en sê hoe ek ons kind moet […]