
Vermisde Eggenote – Eggenote Wie Vir Die Balju Wegkruip – Dagvaar Maklik en Vinnig!
Vraag: Wat kan gedoen word as ‘n dagvaardiging beteken moet word en die persoon belowe om te gaan teken vir ontvangs van die Egskeidingsdagvaarding dan daag sy nie op nie en so hou sy aan al vir 5 maande. Die dagvaardiging is nou by die balju wat dit op haar moet gaan bedien aangesien sy nie self […]