Kan ‘n Man So Skelm Wees? Buite-Egtelike Seuntjie Moet Suffer Want Pa Voel ‘n Veer…
Lita (skuilnaam) Goeie naand Jacques. Ek hoop nie jy het ‘n probleem dat ek jou “inbox” nie, maar ek wil nie graag my vrae op jou “wall” sit vir almal om te sien nie ~ “mure het ore” (Ha-ha). Ek wil asb. raad by jou hê. Ek het ‘n buite-egtelike seuntjie van 8. Huidiglik betaal […]