Onderhoud – Mamma Vs Pappa

FONDSE VIR EGSKEIDING

Maak seker dat jy begroot vir jou egskeiding!

Lu-Anne Pretorius

Jacques help asb. My verloofde het n seuntjie (voordat ek hom ontmoet het) wat nou April 2 word. Pappa het nog sedert geboorte vir mannetjie gesorg, as ma vingers klap vir doeke, dokters medisyne, enige iets het hy gespring en betaal. die seuntjie is ook sesdert geboorte of pappa se mediese fonds. ons het bereken dat die kind ons ongeveer R2500-00 per maand kos as ons nie sy skoolgeld betaal nie, …wat ons vir 6 maande wel gedoen het maar toe het sy ma hom uit die skool gehaal en het ons gese as sy hom uithaal moet sy maar self betaal. nou het die ma pappa gaan dagvaar vir onderhoud? wat is haar kanse om meer uit pappa te kry as wat ons reeds betaal? die ma is ook verlede week in vir n histerektomie en bly die kind vir n onbepaalde tyd by ons. pappa wil graag he sy kind moet permanent by ons kom bly maar die ma wil niks weet nie. die ma het ook 3 ander kinders waar 1 in sy pa se sorg geplaas is en die ander tussen pleegsorg rond dwaal. wat is ons kanse om toesig oor hom te kry? hulle was ook nooit getroud nie.
__________________________________________________________________________

Jacques Jansen

Wel dit klink vir my asof jou verloofde ‘n redelike kans staan dat ‘n hof sal bevind dat dit in sy seuntjie se beste belang sal wees om by hom te woon. Beste raad is om vir so lank as moontlik nie te veel slapende honde wakker te maak nie en wanneer die tyd daarvoor aanbreek, aansoek in die hooggeregshof te doen

__________________________________________________________________________

Lu-Anne Pretorius

Baie dankie. Ek waardeer jou insette.

Share / Deel

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework