2 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous June 29, 2014 at 9:28 pm |

    Ek wil net weet, as jou eksman weer getroud is, mag die nuwe vrou die skikkingbevel verander soos dit haar pas? My kind mag nie haar pa direk kontak nie, sy moet hom deur sy nuwe vrou kontak! Dit is mos nie reg nie!

  2. annelize
    annelize July 11, 2014 at 9:25 am |

    Nee, die bevel is geldig en afdwingbaar soos dit gegee is deur die hof en sal so bly totdat dit formeel gewysig is. Die probleem met die kontak tussen u dogter en haar pa is ‘n baie onaangename toestand. Die pa is nie onskuldig in hierdie saak nie en sal beslis sy nuwe vrou moet vasvat hieromtrent. Daar is egter nie veel wat mens kan doen om u eksman of sy nuwe vrou te verplig om u dogter se oproepe direk te aanvaar as hul dit nie wil doen nie.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework