6 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous May 27, 2014 at 9:53 am |

    Uitstekende webtuiste hierdie.

    Daar is ongelukkig nie boeke in ‘n Biblioteek wat al mens se vra en bekommernisse kan antwoord nie.Mens het dit nodig, veral as jy skaam is om met mense te praat wat jy ken! Ek is al 3 keer geskei, en daar is ‘n nuwe lewe en baba oppad. Bly steeds maar bang.

  2. annelize
    annelize July 11, 2014 at 9:42 am |

    Ons waardeer u lof opreg!

    Die doel van hierdie webtuiste is juis om weg te doen met die onsekerheid van familiesake en om hoop te gee aan diegene wat nie weet waar om te vat en waar om te los as dit kom by die regsproses nie. Ons help graag.

  3. Anonymous
    Anonymous October 25, 2014 at 7:10 pm |

    Ek was getroud binne gemeenskap en nou wil my oorlede man se 3 stiefkinders die helfte vat van wat ek en my oorlede man gebou het. My oorlede man se “girlfriend” wil my ook hof toe vat. Wat is my kanse?

  4. Marius Victor
    Marius Victor October 31, 2014 at 7:59 am |

    U meld nie of u man met of sonder ‘n testament oorlede is nie, maar selfs al was hy sou hy net oor sy helfte van die gemeenskaplike boedel kon besin. U meld ook nie of hy enigsins hierdie stiefkinders aangeneem het nie, maar as hy nie het nie het hul geen eise teen sy boedel nie, aangesin daar geen verwantskap tussen hul en u oorlede man bestaan nie. Insover dit u man se vriendin betref meld u ook nie waarom sy teen u wil aksie neem nie, maar sy sal geen gronde hê wat basseer is op u man se afsterwe nie.

  5. Anonymous
    Anonymous April 20, 2015 at 9:46 am |

    Ons is al 36 jaar getroud. Weens persoonlikheidsverskille wil ek skei. Hoe gemaak? Ek mag niks doen nie, hy beheer my, hy beskuldig my van alles in die verlede. Daar is geen intimiteit meer nie. Ek voel leeg en soos ‘n meubelstuk in die huis. My lewenslus en lag is weg.

  6. Marius Victor
    Marius Victor April 20, 2015 at 11:28 am |

    Dit kom vir my voor dat u reeds so ‘n plek in u verhouding bereik het waar daar nie vooruitsigte bestaan om die situasie te red nie. U is heeltemal binne regte om te wil skei en stel ons voor dat u ons kantore skakel om u by te staan hierin.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework