6 Responses

  1. Anna Edwards
    Anna Edwards September 1, 2012 at 6:12 am |

    Watter wet is sê ‘n kind moet self onderhoud eis? Die Onderhoudswet, of die Kinderwet? As daar ‘n onderhoudsbevel (met die Ma) in plek is, kan die Pa net ophou betaal, of moet hy hof toe gaan en vra dat die bevel opgehef word aangesien die kind nou 18 is?

  2. Lulu Fourie
    Lulu Fourie November 29, 2012 at 12:00 am |

    Hi Jacques,

    Wil gou weer iets van jou vra… beheer en toesig is aan my man se ex vrou gegee in 2003. Die dogters is nou 18 en 16… op watter stadium mag die dogters self besluit of hulle nie meer by die ma wil bly nie maar wel by ons en watter stappe kan geneem word as hulle nie meer by hulle ma wil bly nie?

  3. Daisy
    Daisy September 17, 2013 at 3:55 pm |

    Wil ook iets vra asb, my man het in sy vorige huwelik ‘n dogter aangeneem (die ma se biologiese dogter) en betaal R2000 per maand. Die kind word 18 Februarie, maar is glad nie meer skoolgaande nie. Moet hy die onderhoud nou al stop of eers as sy 18 is. Hy het geen kontak met die kind nie.

  4. Anonymous
    Anonymous February 2, 2015 at 9:17 am |

    Op watter ouderdom mag my seun (11) self besluit dat hy by my, sy pa kan kom bly? Hy se gereeld dat hy na my wil verhuis as hy hoerskool toe gaan. Ek weet sy ma sal daarteen skop. watse regte het ek en my seun as hy self die keuse wil neem?

  5. Marius Victor
    Marius Victor April 21, 2015 at 8:22 am |

    U seun betree nou die ouderdom waarop hy so ’n besluit op sy eie kan neem. Die hof heg groot waarde aan ’n kind se besluit, solank hy begryp wat die erns en gevolge van hierdie besluit mag meebring. Hierdie proses word deur die Kinderhof en kantore van die Gesinsadvokaat hanteer en kan ons u beslis bystaan hierin.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework