Koekie Vind ‘n Goeie Man – Sien Weer Kans Vir Romanse!

Koekie Black

Ek het so sleg gevoel toe ek besluit na 3j om weer te probeer en hierdie wonderlike man ontmoet. Daarom wil ek graag aan alle vroue wat jou goed lees se moenie dink omdat jou man jou geestelik afkraak en vloek en jy besluit om uit alles te kom en jou afsluit van die wereld net omdat jy dink almal is so nee dames ek kan getuig dat daar nog ware mans is hulle is nie almal so nie. Maar onthou hierdie manne is baie min gesaai. Geniet julle vakansies saam jul kinders en nuwe of lange liefde julle is almal skepings van God en Hy is baie lief vir julle. Jacques jou website is tops!!!!!!!!!
_______________________________________________________________________________

Anne-Marie Walters

Hi Elize ek is bly vir jou, mens is geneig om jouself af te sonder na emosionele afkraking en so raak dit moeilik om daai spesiale persoon te ontmoed. Ek stem saam met jou oor Jacques se website!

Share / Deel

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework