3 Responses

  1. Malinda
    Malinda November 29, 2012 at 6:03 pm |

    Indien die kind reeds 18 jaar was op 5 November 2011 en 26 November 2012 klaar gemaak het met skool hoe word die onderhoudsbevel tersyde gestel. Gebeur dit vanself om moet ons n prokureur gaan sien en hof toe gaan? Hoe bindend is enige van die besluite daarin.

    Baie dankie

  2. Anonymous
    Anonymous June 2, 2014 at 3:53 pm |

    Moet mens onderhoud vir kinders betaal totdat hul eendag besluit hul wil ‘n vaste inkomste he? My man het sy eksvrou se dogter aangeneem. Sy is in Std 7 uit die skool geskors weens dwelms. Sy werk wel tans tydelik, maar hoe lank moet mens steeds betaal?

  3. annelize
    annelize July 11, 2014 at 9:34 am |

    Ouers is volgens wet onderhoudpligtig ten aansien van hul kinders tot op die ouderdom van 18. Sou die kinders dan verder studeer, ‘n internskap onderneem, gemeenskapsdiens doen of enigsins iets doen waar hul steeds onderhoudbehoewend is, kan hierdie ouderdom tot en met 21 gerek word. In egskeidings kan die partye ooreenkom dat onderhoud aan die kinders betaal sal word tot op ‘n latere tyd waar hul selfondersteunend is, maar dit word op ooreenkoms gedoen en vloei nie uit ‘n regsplig nie.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework