2 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous March 25, 2014 at 12:12 pm |

    Ek is meer as ‘n jaar geskei en ek het toesig oor ons kind gekry. My man was betrokke by buiteegtelike verhouding en het my gevra om te skei. Die ander party is nou nie meer betrokke nie en nou wil my ex he ons kind moet by hom gaan bly want hy se my kind is oud (12) genoeg om te besluit waar hy wil bly. Hy se ook dat hy sal hof toe gaan en baklei.

    Wat moet ek doen, ek wil nie he my kind moet daar gaan bly nie.

  2. Marius Victor
    Marius Victor October 17, 2014 at 11:47 am |

    U kan beslis enige verrigtinge wat die huidige toesigreelings gaan wysig opponeer en u eie saak stel. Onsthou dat die beste belang vn die kind in elke geval die deurslaggewende rol gaan speel by die neem van enige besluite rakende die kind.

    U eks is egter nie heeltemal verkeerd nie. As ‘n kind ‘n ouderdom bereik het waarop hy / sy so mate van volwassenheid bereik dat hul in staat is om die gevolge van hul besluite te antisipeer, sal die Kinderhof baie gewig heg aan hul eie voorkeur van waar hul wil gaan woon. As u kind na u eks toe wil gaan sal u moet bewys dat dit nie in sy beste belang sal wees nie.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework