3 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous October 30, 2014 at 4:02 pm |

    Ek en my man is sedert 2006 van mekaar vervreem. Ons is buite gemeenskap met aanwas getroud. My man behoort nie meer tot ‘ n pensioen fonds nie. Ons is besig om te skei. Wat gebeur nou?

  2. Marius Victor
    Marius Victor October 31, 2014 at 7:47 am |

    Die verdeling van aanwas word bereken met ‘n vergelyking tussen die begin- en eindwaardes van u en u man se onderskeie boedels. Kortom word die groei van u boedel en die groei van u man se boedel met mekaar vergelyk en die verskil dan verdeel. Dat u man nie meer ‘n pensioenfonds het nie verander hierdie situasie glad nie.

  3. Koos Meyer
    Koos Meyer January 7, 2015 at 8:40 am |

    Ek is nou 4 jaar geskei my ex vrou was ontrou saam met ‘n anderman ons was 26 jaar getroude ons was ook binne gemeentskap van goedere getroud kan ek nog van haar PENSIOEN eis

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework