3 Responses

  1. Vicki
    Vicki January 24, 2013 at 4:09 pm |

    Goeiedag

    Eks ook besig om te skei, na vele verhoudings en my man wat reeds n nuwe meisie het wat by hom ingetrek het kan ons huwelik nie herstel nie
    El eis niks vanaf hom nie maar steeds wil hy nie teken nie
    EK het al baie geld aan my prokureur betaal en daar is steeds geen lig nie. EKs op die punt waar ek baie moedeloos is en my hande voel afgekap. Sy rede is my hondjie wat hy soek en hy weet dit sal my breek. Hy het reeds my lewe verwoes, my verneder ens. Hoe kan ek hom kry om te teken.
    Ek het eerlik nie meer die finansies om so te baklei nie.
    Hoe kom mens deur alles?

Leave a Reply

Current ye@r *

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed