2 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous January 7, 2015 at 7:39 am |

    Ek is nou 4 jaar geskei van my vrou wat in ‘n buite-eglike verhouding was en bly nou saam met die man. Sy hou ook my dogters weg van my. Hulle is albei reeds ouer as 18, maar ek is nie meer seker of hulle nog by hulle ma of die man bly nie. Kan ek helfde van my eks-vrou se pensioen eis?

  2. Marius Victor
    Marius Victor January 8, 2015 at 11:14 am |

    Nee u kan nie die helfte van haar pensioen eis nie. U is reeds geskei en dit sou deel moet vorm van die egskeidingsgeding.

    Ten aansien van u kinders is u bewus dat hul 18 en gevolglik volwasse is. Hul is nie meer kinders nie en is die Kinderwet nie meer van toepassing nie. U ouerlike regte en verpligtinge het ook verval.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework