7 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous January 4, 2014 at 4:03 pm |

    Do you have a branch in Cape Town?

  2. Anonymous
    Anonymous February 6, 2014 at 5:34 am |

    Ek wil graag van my man skei maar het nie die geld om prok te kan bekostig nie. Hy is n boer in Beaufort-Wes en soek n prokureur wat bereid om my te help.

  3. Linda
    Linda February 18, 2014 at 12:48 pm |

    My man wil skei ons is 9 jaar getroud . Toe ons trou was ek die een wat als gehad het en hy niks ek het voor ons trou vir 5 jaar vir hom ge sorg rent betaal en als gekoop. My voorige man het baie skuld gehad ek was bang hulle kom le beslag op al my goed. Toe ons trou toe trou ons buitegemeenskap van goerere en hy het daar gestipiteer ek het net goed te waarde van R2000 . Hy wou nie meer gehad het ek moes werk toe ons trou nie want hy het genoeg geld verdien. Nou se hy als is syne en ek is nou 54 sonder werk. Ons bly in sy ma se huis . Mag jy nog iemand dagvaar vir huis opbreek.

  4. Marius Victor
    Marius Victor October 17, 2014 at 12:19 pm |

    As u nie ‘n prokureur kan bekostig nie kan u self u saak behartig of by ‘n regshulpsentrum aanklop. Ons stel voor dat u eerder so ‘n sentrum (soos Legal Aid SA) gaan sien. Hierdie sentrums lewer hul dienste gratis, mits ‘n persoon waarlik behoewend is.

  5. Marius Victor
    Marius Victor October 17, 2014 at 12:22 pm |

    Our offices are situated in Potchefstroom, but we handle matters all over South Africa. We often have telephonic or Skype consultations with clients that are abroad or unable to consult in person.

  6. Anonymous
    Anonymous October 28, 2014 at 10:34 am |

    Wil graag hoor wat jul vra om te skei en hoe lank dit vat voordat n mens geskei is?

  7. Marius Victor
    Marius Victor October 31, 2014 at 7:50 am |

    Ons vra ‘n alles-insluitende fooi van R 3 500-00 vir die hantering van ongeopponeerde egskeidings, met ander woorde egskeidings waar die partye die geskilpunte skik vooraf. Hierdie egskeidings kan binne 2-3 maande afgehandel word, maar soms ervaar die proses sekere vertragings wat buite ons of die partye se beheer is.

    Geopponeerde egskeidings, dit wil sê waar die partye nie ooreen kan kom op hoe om die egskeiding te hanteer nie, kan etlike jare neem en kos ook merkbaar meer. Aangesien hierdie proses uiteraard baie onvoorspelbaar is kan ons ook nie ‘n beraming gee vir hoeveel dit sal kos nie.

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework