3 Responses

  1. Anonymous
    Anonymous June 18, 2014 at 9:55 am |

    Ek wil net weet wat staan my te doen. Ek het onlangs aansoek gedoen vir n vry egskeiding en is nog nie seker of ek dit moet trugtrek nie.

    Na herhaaldelike pleidooie na my man om ander vrouens op kletsnetwerke uit te los het hy hom nie aan my gesteur nie. Ons is onderskeidelik in ons laat 20’s. Op een naweek vind ek n oop pakkie seks tablette in sy kas en vra toe daarna uit. Sy antwoord aan my was dat dit aan niemand behoort nie en so besluit hy toe ook dat hy nie die bed saam my sal deel daardie aand nie. Dit het my ontstel.

    Die Saterdagoggend terwyl ek besig was om huis skoon te maak het hy kamer toe gegaan en die deur gesluit. Ek het ongemaklik gevoel en toe maar aangegaan my die huis take. So paar uur later het hy opgestaan, gewas en voor die televisie gaan sit. Ek het toe weer uitgevra, maar kon nie n antwoord kry nie. Daarna het ek in die slaapkamer gekom om die wasgoed weg te pak ek het toe op sy foon afgekom en n foto daarop gekry waarop hy van sy private dele fotos geneem het. L.w (die deur was gesluit en hy het dit met n skroewe draaier probeer oopbreek). So het hy sy foon toe gevat en ek het gemaak asof ek niks gedoen het nie.

    Vorige kere was dit dieselfde en elke keer het hy belowe dat hy klaar is daarmee. Die sondag het hy aan my ma vertel dat ek sleg is. Sonder enige rede daarvoor. Ek het toe besluit om aansoek te doen vir n egskeiding. Hy het toe die dagvaarding gekry. Hy het my ouers genader om met my te praat om dit terug te trek. My pa het toe kom uitvind wat aan die gang is en so het my man net gese dat dit gaan oor die egskeiding nadat ek geweier het om eerste die gesprek aan die gang te sit. Ek het net gevoel dis nie my plek nie en het in die eerste plek nie my pa gebel omtrent dit nie, want dis ons stryd.

    Hy wou nooit voorheen hulp aanvaar het nie. Nou dat die egskeiding brief gekom het is dit vir hom gerieflik om hulp aan te vra. Ek is nie bereid om die egskeiding te laat vaar nie, maar wel om dit tydelik te stop. Kan jy asseblief se wat my te doen staan om dit tydelik te stop?

  2. Marius Victor
    Marius Victor October 17, 2014 at 10:26 am |

    Die oplossing is dood eenvoudig, moet net nie vir ‘n verhoordatum vra nie. Die proses loop nie vanself nie, u moet deelneem daaraan en vra dat die saak geplaas word. As u nie die saak plaas nie kan daar nie ‘n verhoor gehou word nie.

  3. johan
    johan March 16, 2015 at 2:19 pm |

    is my 18jarige dogter geregtig op onderhoud al bly sy by my en ek sorg vir haar maar finansieel gaan dit nie so goed wat staan my nou te doen

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework