6 Responses

  1. Yolanda
    Yolanda September 15, 2013 at 7:54 pm |

    My man het al 2 maal huis verlaat en op sy eie gaan bly , hy het ook ‘n verhouding gehad met ‘n ander vrou , nou is ons huis verkoop ,nadat die bank hulle geld vat en die gedeelte wat oorwil hy he dat ons al die kuld moet klaar betaal , en hy is nodie enigste een wat krediet kaarte het , en dit is byna R80 0000 se skuld , gaan ek met niks uitloop nie , hy het klaar sy helfte van die meubels gevat toe hy uit getrek het , maar hy gaan met krediet kaarte sit wat kla betaal is , en diweer gerieflik kan gebruik terwyl ek niks het nie , ek werk nog al die jare maar net half dag en verdien nie baie nie , is ek ook geregtig op die helfte van sy pension wat nie baie is nie ? En my seun is in Matriek en dogter ingr 6 , ek was nog altyd by die huis nooit uitgetrek nie , al die tyd die huis op standaard gehou totdat dit verkoop is ? Ek gaan uitloop met niks ! Behalwe ‘n kar en hy die bakkie , en al sy skuld gaan kla betaal word ?

  2. Anonymous
    Anonymous February 17, 2014 at 11:57 pm |

    Vra vir hulp. Ons is binne gemeenskap getroud nou wil ons skei. Sy se ek nie geregtig op 50% van haar pensioen nie. Wat van al die skulde aan beide kante en wat van die huis wat op altwee se naam is?

  3. CMM Madden
    CMM Madden March 9, 2014 at 9:52 am |

    My man het geld met RAF gekry ongeveer 7 jaar gelede. Ons is binne gemeenskap getroud. Eers het hy ‘n plaas gekoop in beide ons name en toe weer verkoop. Toe koop ons ‘n huis en begin ‘n meubelhandel onderneming. Weens sy alkoholisme en emosionele aftakeling het ek die huis verlaat. Hy het my uitgesluit binne 6 ure deur slotte en afstandbeheerders se kodes te verander. Ek het slegs 2 dae se klere. Daar is 2 kinders. Die oudste 1 is sy stiefkind en 1 is ons gesamentlike kind. Die oudste kind is saam met my maar hy wou glad nie he ek moet die jongste kind vat nie. Wie kan my help. Ek het geen geld nie en hy se ek is geregtig op niks nie want alles is syne want dit is met sy RAF geld begin. Hoe werk dit. Ek het 12 jaar vir hom gewerk en geen toelaag van hom gekry nieam ek moes dankbaar wees vir die dak oor my kop en die bord kos elke aand volgens hom.

  4. Marius Victor
    Marius Victor October 14, 2014 at 6:45 pm |

    Aangesien u binne gemeenskap van goed getroud is is daar nie “jou” goed en “haar” goed nie, maar “julle” goed. Alles is verdeelbaar in gelyke dele, insluitende haar pensioen, die huis wat jul saam besit en enige ander bates. Onthou egter ook dat enige skuld wat aangegaan is, of dit nou in u naam of u vrou se naam gemaak is, teen die gemeenskaplike boedel afgedwing kan word. Gevolglik word die skuld ook gelykop verdeel.

  5. Hans
    Hans January 25, 2015 at 12:08 pm |

    In die geval van binne gemeenskap van goedere huwelik, wat gebeur met die bates van ‘n trust wat lank na die huwelik in een se naam opgestel is?

  6. Anonymous
    Anonymous March 14, 2015 at 11:04 am |

    Wil skei, is binne gemeenskap getroud, maar man weier om helfte helfte te gaan. Wat staan my te doen?

Leave a Reply

powered by SEO Traffic Booster
Visit Us On TwitterVisit Us On FacebookVisit Us On YoutubeVisit Us On LinkedinCheck Our Feed

More Reading:

  • Ready-scissors

  • receipt-translator

  • redden-shilling

  • Red-possessor

  • Regular-redden

  • rejoice-motherly

  • reproduction-whose

  • Responsible-cultivator

  • revenge-whom

  • Right-homework