
Choosing the right lawyer for your divorce
Many divorcees will tell you that the single biggest mistake they made in their divorce was to use the family lawyer that had been serving the family faithfully for years or to simply go along with a proposal to use the same lawyer, who is more often than not a lawyer that the other party […]

Choosing the right lawyer for your divorce
Many divorcees will tell you that the single biggest mistake they made in their divorce was to use the family lawyer that had been serving the family faithfully for years or to simply go along with a proposal to use the same lawyer, who is more often than not a lawyer that the other party […]

DIE EFFEK VAN HUWELIKE BUITE GEMEENSKAP VAN GOEDERE SONDER DIE AANWAS BEDELING.
Ek en my vrou is buite gemeenskap van goedere getroud sonder aanwasbedeling. Daar is ook n kontrak wat bepaal dat daar geen gemeenskap van goedere sal ontstaan in die huwelik nie. Ek neem aan dat as ons tot skei ek geen reg op enige deel van haar bates he nie? Dit wat ons saam […]

ONDERHOUDSEISE TEEN BESTORWE BOEDELS
My skoonpa het ‘n kind buite die huwelik waarvoor hy onderhoud betaal. Hy lê tans op sy sterfbed. Wat gebeur met die onderhoud by sy afsterwe. Sy vrou sal seker alles erf? Indien ‘n persoon sterf en hy was verplig om onderhoud aan ‘n ander te betaal, kan daar ‘n eis teen […]
Is ek geregtig op die helfte van my eggenoot se pensioenbelang?
Het ek ‘n reg op die helfte van my eggenoot se pensioen as ons buite gemeenskap van goedere getroud is met die aanwasbedeling? ‘n Pensioenbelang is soos enige ander bate wat in die boedel van ‘n eggenoot val. Waar partye binne gemeenskap van goedere getroud is, sal ‘n pensioenbelang soos enige ander bate deel […]
Is berading verplig? Moet ek my skeibrief teken om te kan skei?
Ek wil nie skei nie en wil hê ons moet ‘n berader gaan sien, maar my man is hardkoppig. Ek weier om die skeibrief te teken. Wat kan gebeur as ek glad nie die brief teken nie? Ongelukkig is daar niks wat u kan doen om u man te dwing om ‘n berader […]

Kan ons verander van binne gemeenskap van goedere na buite gemeenskap van goedere?
Ek wil net weet, ons is al 32 jaar getroud – binne gemeenskap van goedere. My vrou het egter egbreek gepleeg. Kan ek ons huweliksvoorwaarde kontrak veradner na buite gemeenskap van goedere? __________________________________________________________________ Jacques Jansen: ’n Huweliksgoederebedeling is nie iets wat in klip gegiet is nie. Dit is beslis moontlik om so […]
MOET JY AL JOU AMMUNISIE UITHAAL AS DIT BY AGTERSTALLIGE ONDERHOUD KOM? DIE HOF SÊ JA!
“A maintenance order is granted to protect the vulnerable and ensure their support ….. the law seeks to promote an effective and accessible maintenance scheme ….. An effective maintenance scheme exists where maintenance ordered is paid and received without undue delay” (Waarnemende Regter Savage in die uitspraak hieronder.) Indien jy op die punt kom waar […]

Mag kinders besluit by watter ouer hulle wil gaan bly ten tye en na ‘n egskeiding?
Die Kinderwet bevat ‘n bepaling dat die hof die wense van die kinders moet oorweeg. Die kinders se ouderdom, vlak van ontwikkeling ens. sal ‘n rol speel. Dit is egter ‘n klein aspek wat die hof sal […]

BETAAL ONDERHOUD SOOS HY WIL – WAT NOU?
Anoniem: Ek ht dringend raad en advies nodig asb. Ek en my man het besluit om te skei in 2011 ons huis verkoop en geld verdeel. Hy het tussentydse onderhoud betaal soos hy wou en ek het na die magistraat toe gegaan vir n bevel vir meer onderhoud per maand. Ons het […]
Wat as daar ‘n derde party betrokke is.
Anoniem: My man verneek my nou al vir die vierde keer. Ons is dertig jaar getroud ,wat staan my te doen? _______________________________________________________________________ Jacques Jansen: In dien u wil dagvaar vir egskeiding, het u ‘n verdere opsie om ook te dagvaar vir verlies aan konsortium. Dus, u sal die derde party kan dagvaar op grond van die […]
Verhoging in onderhoud is te veel
Anoniem: Wat kan ek doen as die onderhouds verhoging te veel is? ______________________________________________________________________________ Jacques Jansen: Onderhousbevele maak gewoonlik voorsiening vir ‘n jaarlikse verhoging van 7%. Indien u eks ‘n verdere verhoging versoek het sou daar weer ‘n verdere ondersoek gedoen moes wees ten einde te bepaal of u wel so ‘n verhoging kan […]

Getroud met of sonder die aanwasbedeling – daar is ‘n verskil.
Ek wil skei van my man, maar ek soek die helfte van alles. Hy wil nie vir my sy werksadres of nuwe woon adres gee nie. Ek sukkel ook om die Prensioenfonds se inligting te kry. […]

Kontak word weerhou – wat staan my te doen?
Anoniem: My Seun se vrou wil skei en is nou al ‘n jaar gelede weg met 3 kinders. Hy het nog geen kontak met hulle gehad nie en sy sê as hy nie die nodige dokumente teken nie, sal hy sy kinders nooit weer sien nie. Hy weet hulle is in die Kaap maar […]

My man se ex-vrou sê hom sleg…tot by sy eie seun!
Anoniem: My man se ex-vrou het toegang tot hul 13-jarige seun geweier vir meer as ‘n jaar, ten spyte van die feit dat die egskeidingsbevel bepaal dat hy volle ouerlike regte en verantwoordelikhede het. Ek mag nie met my stief-seun oor die foon praat nie, die kind mag nie sy pa deur die dag kontak […]

My kind is volwasse en my ex-vrou het weer getrou. Is ek nog verantwoordelik vir onderhoud?
Anoniem: Gedurende my laaste aansoek om verlaging van onderhoud, het die landdros vir my gesê ek moet ten minste by drie cashloans aansoek doen vir lenings en vir hom bewyse bring, indien ek afgekeur word, sodat ek die hele uitstaande bedrag van onderhoud nog verskuldig aan my ex-vrou kan betaal. Sy is reeds […]

Ek sal vir my ex-vrou ‘n huis koop, maar ek wil nie onderhoud betaal nie…
Anoniem Ek is al vir 25 jaar getroud. Gedurende hierdie tyd wou my vrou al veskeie kere skei, maar ek het haar elke keer omgepraat om nie dit te doen nie – hoofsaaklik as gevolg van die kinders. Hulle is nou uit die huis uit en dinge verbeter nie. Ons is buite gemeenskap van […]

Die pa van my kind het ons weggegooi…nou wil hy deel wees van haar lewe!
Anoniem: Ek het ‘n dogterjie van amper 5 jaar oud. Haar pa het my en my kind weggegooi toe hy hoor ek is swanger. Hy het altyd gesê sy is nie sy kind nie. Hy het tot gesê ek moes ‘n aborsie kry, wat ek geweier het. Ek het intussen getrou. My man […]

Die hof het dan nie jurisdiksie nie! Wat maak ek nou?
Anoniem: Ek het tydens Oktober 2011 uitgevind my dogter werk permanent. Ek het toe opgehou onderhoud betaal, want ek het gedink dis die regte ding om te doen. Ek is daarna gelas om in die hof te verskyn gedurende 2012. Die saak is uitgestel tot April 2013. Daar het die landdros die ondersoek […]

Ons wil trou…Gaan sy vorige huwelik ‘n probleem wees?
Anoniem: My verloofde is so 20 jaar gelede geskei en al wat hy kan onthou is dat dit plaas gevind het in Johannesburg. Hy het geen kontak met sy ex-vrou nie en weet nie eers waar sy bly nie. Hoe moet ons te werk gaan om sy egskeidingsbevel te kry? Moet ons die egskeidingsbevel toon wanneer ons wil trou? […]